Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Friday, January 28, 2011

Is daar nog?

Noorsveld en ander gedagtes 1: die nommer in die titel dui aan dat hierdie die eerste aflevering was - is daar nog?

1 comment:

  1. Tinkeljander, As ek nie gedwing is om môre Parys-toe te gaan nie, sou ek miskien 'n volgende aflewering kon skryf.

    Dalk het jy ook opgemerk dat ek reeds gekla het oor ander elemente wat my nuwejaarsvoornemens beneuk.

    Iemand wat só ongeduldig is, is sekerlik 'n Europeaan...

    ReplyDelete