Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, April 20, 2011

WERDA

In die lig van die publikasies en standpunte op hierdie boernaal (van: (we)b(j)oernaal), vra 'n leser my of ek nie weet van Afrikaners wat bereid sou wees om in die Noorde van ons kontinent 'n hou in te kry teen ons historiese, vieslike kakievyand nie.


Ek het onderneem om langs hierdie weg te verneem, wat ek dus hiermee doen.
Enigiemand wat belangstel kan per e-pos met my in verbinding tree deur na my naam as "Contributor" in die regterkantse kantlyn te gaan en dan natuurlik op "E-mail" te klik. 

No comments:

Post a Comment