Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Sunday, April 8, 2012

VIR-HAAL

VERTEL

wat skuil agter jou gesig
is dit ’n lag of is dit ’n sug
is jy bang
of is jy bly
wie stel belang
wie wil jou vermy
wat wil  vermy
vertel


11.30vm:  07-04-2012

[tinkeljander]

1 comment:

  1. PP 2012 - 1986

    kalendertji[e] tik
    tyd gaan verby
    bang is ek nie
    en ook nie eg bly

    -

    ek sug en ek lag
    ons lag en verwag:
    vir jou wil ek hê
    vir hom
    - agteraf beskou -
    vir my

    ReplyDelete