Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Wednesday, December 16, 2015

OOR GROOT BEKKE & KLEIN BEDRYFIES

Wreaths across America - Elke jaar so hierdie tyd sit die VSA n krans op elke Militere Graf.hier is die eerste groep Patriot Riders
51 people like this.
Comments
Mornay Botha Salute!!!
Chris Schutte Sjoe , dis baie goed . Dis mos waaroor dit gaan . Hier is daar geen respek v ons gevalle makkers nie . Hartseer .
Eugene Nel En ons het net ons eie mense om te blameer. Ons veg te veel ondermekaar.
Marthinus Nel
Write a reply...
Marthinus Nel Die grootte van 'n ou se motorfiets is regstreeks eweredig aan die grootte van sy bek:
https://www.youtube.com/watch?v=eZEpSqn00tM

en omgekeerd eweredig aan sy bedryf:

https://www.youtube.com/watch?v=cM6Yi3aMaq4
Nico Nel op Maak 'n Las.
YOUTUBE.COM
Philip Botha Ek het dan n groot bek
Marthinus Nel
Write a reply...
Chantal Kruger Wat het die veterane om vir hulle offers te wys? Baster-president, siek samelewing waar fetus-moord wettig is, die Tien Gebooie van klaskamer mure verwyder moet word oor dit "aanstoot" gee, en n krimpende vriendekring in die wereld omdat almal gatvol is vir hulle self-aangestelde rol van Police of the World sodat die establishment hulleself nog ryker kan kry met plunder...
Mornay Botha Chantal Kruger, hierdie link het mos nou niks met politiek te doen nie. Hou asb daai politiek vir jouself en hê respek vir daai gesneuwelde soldate vir wie hulle hierdie kranse lê.
Chantal Kruger Gaan win eers toepaslike kennis in voor jy aanval en snedig raak. Clausewitz: Oorlog is die voortsetting van politiek met ander middele". Oorlog en gesneuweldes het ALLES met politiek te doen. En nee, ek het nie respek vir mense wat hulleself offer en doodbloei vir politieke skurke wat hulle slagveld toe stuur nie. Ek kry hulle net jammer. - Paul Kruger.
Mornay Botha Paul, ek is 'n soldaat vir 25 jaar. As jy dan geen respek vir ons het nie, wat soek jy hier op 'n Militêre blad. Waar het jy dan diens gedoen
Chantal Kruger JL's gedoen op Inligtingskool in '85, toe by JARIC gewerk op LMB Swartkop (waar dit toe nog was) en uitgeklaar as twee-pipper. Daarna kampe gedoen tot die kommunis en ANC my land oorgevat het en ek geweier het om hulle in soldate-hoedanigheid te dien. Intussen n Honneursgraad in Strategiese (Militere) Studies voltooi aan Unisa, onder Prof (Kol.) Fourie. As jy dan moet weet. En sover ek weet is mens veronderstel om op hierdie blad respek te he vir die Weermag waarin ek n offisier was - die SAW. Dit het niks met die US Self-Appointed Police-of-the-World te doen nie.
Mornay Botha So, jy het dan ook nie respek vir ons wat op die grens was en gebloei het vir politieke skurke nie
Marthinus Nel
Write a reply...
Marthinus Nel Mornay Botha,
In watter militêre hospitaal is jy destyds opgeneem?
Mornay Botha Marthinus, jy wil tog nou net elke liewe woordjie van my kom verdraai want jy het mos 'n issue met my. Jy weet goed ek was nooit gewond in Angola nie en jy weet net so goed ek praat van "ons" die makkers van ONS wat in Angola gebloei en gesterf het.
Mornay Botha In elk geval, hierdie posting gaan oor respek vir gesneuwelde soldate, az jy nie daai respek kan wys nie, blaai eenvoudig verby
Marthinus Nel Nee, Mornay Botha, in teenstelling met jou wat Sieg Minnie met 'n mes in die rug op 'n blad betrek waarvan hy nie lid is nie en hom self gevolglik nie kan verdedig nie, konfronteer ek jou telkens tromp-op...
Mornay Botha Hoekom is daar altyd een ou wat altyd 'n mooi post met mooi gebaar wil ontsuur met sy eie persoonlike politike gebraak. Dit het mos nou niks met hierdie post te doen nie
Philip Botha Ai tog Marthinus en Chantal-Ek dag ek sit maar n video op waar mense kan sien hoe Suid Afrikaners wereld wyd help met die beter maak van die wereld-nou maak julle twee dit suur.Sies man.
Chantal Kruger Philip - lees minstens asb my kommentaar behoorlik voor jy aanvallend reageer (dan sal jy opmerk die kommentaar is deur "Paul" en nie "Chantal" Kruger nie, gelewer). Dit is jou en andere se goeie reg om respek te toon vir die Amerikaanse Weermag en sy gesneuweldes. Dit is my en andere se goeie reg om nie daardie standpunt te deel nie. WANT: Die wereld is 'n siek plek vandag en dit is nie toevallig so nie - een van die groot redes daarvoor is dat Amerikaanse rampokker-politici die Amerikaanse Weermag misbruik (vir baie dekades nou al) om die "New World Order"-agenda met geweld op die aardbol af te dwing. Daar is uiteraard goeie mense ook in die Amerikaanse Weermag - maar hulle laat hulleself misbruik (en juis ook ter wille van diesulkes, kan ek nie stilbly oor wat aangaan nie). - Paul Kruger.
Hannes Vos So ons kan dan se dat blankes plaas moorde ondersteun omdat hulle niks aan Zuma en kie doen om dit te stop nie? Jy redeneer soos 'n brommer.
Marthinus Nel
Write a reply...
Philip Botha Wat het die veterane om vir hulle offers te wys? Baster-president, siek samelewing waar fetus-moord wettig is, die Tien Gebooie van klaskamer mure verwyder moet word oor dit "aanstoot" gee, en n krimpende vriendekring in die wereld omdat almal gatvol is vir hulle self-aangestelde rol van Police of the World sodat die establishment hulleself nog ryker kan kry met plunder... Dit was jou kommentaar,en ek stem half en half saam met dit,maar is dit nou nodig om op n pos wat geheel en al nie polities,nie aanvallend,nie afbrekend en nie lelik is nie,so n lelike retort te skryf?
Chris Schutte Ja Philip ek stem . As mens ni saamstem ni kan jy dit op n mooi manier seg . Die video gaan in elk geval ni oor goed of sleg ni . Slegs oor respek v gevalle soldate
Kenny Godfrey Hope there will be a excellant turnout at the Voortrekker Monument on Wednesday.
Marthinus Nel Chris Schutte
Miskien verander jy jou deuntjie as jy hier gaan lees:
http://mierleeu.blogspot.be/.../the-american-dream-is...
MIERLEEU.BLOGSPOT.COM|BY PETRUS POTGIETER
Mornay Botha Marthinus Nel, op hierdie link probeer ons hulde bring vir gesneuwelde soldate. Hoekom begin jy nie jou eie link en plaas die crap daar sodat die wat wil daaar saam met jou daaroor kan praat nie
Arthur de Lange Mornay Botha nice video..... En ja ek sien weer n paar mense se pille is klaar. Lmga as jy dit mos of op Facebook of internet kry is dit waar.
Philip Botha En op Facebook,veilig agter hulle keyboards,met n dop in die hand,se die manne goed wat hulle nooit reguit vir n ou sal se nie....
Chris Schutte Ja maar ek kan ni verstaan waaroor d hele ou storie gaan ni . Vgl my net oor respek v gesneuwelde soldate
Mornay Botha Heeltemal reg, Chris. Dit gaan net oor respek vir gesneuwelde soldate, maar daar is mos altyd een of twee wat 'n posting soos die sal vat om hulle persoonlike politiese gebraak en bullshit op ander wil afdwing. Ek het makkers wat hier in die US in daai grafte lê, en ek kan net dankie sê vir daai mense wat jaar na jaar 'n kransie op hulle grafte gaan lê vir Kersfees, Salute!!!
Mornay Botha Marthinus, begin asb jou eie posting en gaan praat jou crap daar asb. Jy het geen respek vir gesneuwelde soldate nie
Doug Webber Mornay Botha jy stel dit nog mooi. dis hartroerend om te sien soldate en gewone mense toon respek vir gesneulwelde soldate.
Marthinus Nel "Die skielike geraas van ape uit die koers waarin die luiperd verdwyn het, het my laat opkyk en luister. "Ape kan darem vloek as hulle skrik," het die seun in my half hardop gefluister. Ek het 'n rukkie gestaan en luister en in my verbeelding die komieklike half mens-gesiggies vol verontwaardiging gesien" --- PJ Schoeman, OP VER PAAIE, bladsy 26
Philip Botha As n ou dood is,weet hy nie hy is dood nie,maar al die mense wat hom ken weet hy is dood.
Dit is dieselfde as jy onnosel is. Dit is ook dieselfde as jy n DOOS is.
Arthur de Lange Stem saam met jou Philip Botha
Danie Bootha Nee, gewoonlik weet jy as jy n doos is, maar jy voel fokol..