Joerie, joerie, botter en brood,
as ek jou kry, slaat ek jou dood

Sunday, May 29, 2016

SENSUUR OP "GRENSOORLOG / BORDER WAR 1966-1989"*

*https://www.facebook.com/groups/grensoorlog/
https://scontent-amt2-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-1/c93.17.104.104/s50x50/427159_198937913538431_936050556_n.jpg?oh=84e66458c9d18bcbc6777d74ee652820&oe=57D7C020

So 'n dag-of-wat gelede het Hannes Steyn 'n bydrae geplaas wat soortgelyk is aan Charlie Brown se wederwoord en wat onmiddellik baie positiewe reaksie gekry het, maar helaas, byna net so gou gesensureer is.
Ongelukkig kon ek my kommentaar nie betyds in sy geheel red nie, maar dit was naastenby met die volgende strekking, wat ek graag hiermee boekstaaf:
" Só eenvoudig is dit nou ook weer nie - byna 'n driekwart van die skuim wat "JA" gestem het, is ook WIT - dan kan ek net sowel sê: "My bloed is rooi en ek is trots daarop."
Daar moet 'n ANDER kwalifikasie wees...miskien iets soos:
"Ek is 'n BITTEREINDER en ek is trots daarop."
Wyle oom Jaap Marais het nie verniet op 14 Augustus 1975 in Pretoria gesê nie:
"DIE HELDE VAN 'N VOLK KOM ALTYD UIT STRYD. 'N VOLK SE HELDE KOM NOOIT UIT DIE GELEDERE VAN DIE VREDEMAKERS, UIT DIE PAAIERS, UIT DIE SWIGTERS, UIT DIE MOOIPRATERS, UIT DIE SOEBATTERS, UIT DIE VERSKONINGMAKERS NIE. 'N VOLK SE HELDE KOM ALTYD UIT DIE KRINGE VAN DAARDIE MENSE WAT BEREID IS OM TE VEG VIR WAT HULLE GLO IS REG."
...en vyf jaar vroeër ook:
"AS DIE HARDE KERN VAN STRYDBARE MENSE NIE MEER IN 'N VOLK BESTAAN NIE, STERF SO 'N VOLK. DIT IS 'N STADIGE DOOD. DIE VOLK VERDWYN NIE OORNAG NIE, MAAR HY VERLOOR SY AARD EN BINDKRAG. SY MENSE SOEK AANSLUITING ELDERS."
Marthinus Nel's photo.

Bovenkant formulier
Like
Love
Haha
Wow
Sad
Angry
31 comments
Comments
Rikus Vogel
Rikus Vogel Die "race card" is 'n patetiese cliche en niemand neem dit gewoonlik ernstig op nie , behalwe as jy in 'n land bly waar die regering dit teen die minderheidsbevolking gebruik....dan raak dit gevaarlik...en wanneer jy nie daarteen opstaan nie ,dan raak dit selfmoord
Unlike · Reply · 5 · 23 hrs · Edited
Van Den Heever Florence
Van Den Heever Florence Dis oulik dis hartseer en dis waar.
Like · Reply · 2 · 23 hrs
John Wahl
John Wahl Snaaks dat so baie mense wat ja gestem het nou verkondig hulle het NEE gestem. Ek het ja gestem. Dit maak nie van my skuim nie. Elk geval. Skuim le altyd bo op die vrotsel daaronder.
Like · Reply · 5 · 23 hrs
Martin Foster
Martin Foster The purpose of the Ja en Nee stemery was a pretence to make us think we had some choice, The rule has long since changed from "Divide and Rule" to "Combine and rule". Communism is pure collectivism. The west's so called democracies are a farce. Collectivism is defined as the theory and practice that makes some sort of group rather than the individual the fundamental unit of political, social, and economic concern. In theory, collectivists insist that the claims of groups, associations, or the state must normally supersede the claims of individuals. Every attempt to claim white rights becomes immediately defeated as a minority group claim. We need to fight for the right of the individual. http://freedomkeys.com/collectivism.htm
https://external-amt2-1.xx.fbcdn.net/safe_image.php?d=AQBaWuqqth9fibK_&w=90&h=90&url=http%3A%2F%2Fimg.photobucket.com%2Falbums%2Fv521%2Ffkeys%2Fbooks%2Fbkincredible-tom.jpg&cfs=1&upscale=1

"COLLECTIVISM: Collectivism is defined as the theory and practice that makes some sort of group rather…
FREEDOMKEYS.COM|BY RICK
Like · Reply · 1 · 22 hrs
Marthinus Nel
Write a reply...



Ro Timms
Ro Timms Gelukkig was ek toe al weg.... maar wat ek nie kan verstaan nie, is dat mense kon dink ape kon mense word
Like · Reply · 2 · 21 hrs
Martin Foster
Martin Foster Good thing you left SA Ro Timms! How are you doing in Oz?
Like · Reply · 1 · 21 hrs
Marthinus Nel
Write a reply...



Marthinus Nel
Marthinus Nel John Wahl, miskien moet jy kennis neem van die volgende kommentaar wat ek by Danie Coetzee se ope brief aan Kol Malan geplaas het:

"Beste Danie Coetzee

"Hulle" sê 'n mens is 'n rassis as jy die bantoejane méér haat as wat nodig is - analoog daaraan wil ek nou nie méér krities oor jou ope brief wees as wat nodig is nie, maar daar is enkele sake wat (by herhaling) geboekstaaf moet word, al klink dit na dieselfde ou "Die Beiteltjie"-deuntjie, maar voordat ons nie daarmee in die reine kom nie, kan ons volk nie beterskap en heling verwag nie.

Wanneer jy in die héél eerste vraag in jou brief verwys na "...die (bedrog) 74% ‘Ja’ stem..." en dit ontleed, besef jy vinnig wat werklik destyds gebeur het: die ongeveer vyf miljoen blankes in die land het bestaan uit drie miljoen Afrikaners en twee miljoen Engelssprekendes - behalwe miskien vir Clive Derby-Lewis het laasgenoemdes 'n blokstem vir die "ja-kamp" uitgebring, terwyl daar aan Afrikanerkant diepgaande en wydverspreide verdeeldheid geheers het. Selfs al het nét 'n derde van die Afrikaners "ja" gestem, dan het die ja-broers alreeds 'n volstrekte oorwinning behaal. Die feit dat maklik die helfte van die Afrikaners vir die BMWS geval het, het veroorsaak dat ons 'n verpletterende, indien nie terminale nie, nederlaag gely het.

Indien die twee blanke bevolkingsgroepe apart sou gestem het en daar by elkeen 'n meerderheid behaal moes word, sou ons miskien nog 'n kans gestaan het... met 'n bietjie hulp en ondersteuning van die Portugese...

...en dan antwoord jy natuurlik sélf hierdie eerste vraag van jou in jou tweede vraag wanneer jy verwys na "... die magsoorgawe (sonder mandaat) sonder militêre teenstand of opstand..." - dit was nie versoening nie, dit was doodgewone verraad en oorgawe soos wat 'n rasegte teefhond op haar rug omrol vir die-eerste-die-beste lokasiebrak en dán wil ek weet waar was al die "groot ysters" wat so gereeld breëbors-hamelstert op dié blad figureer..."

...jý inkluis...
Like · Reply · 16 hrs
John Wahl
John Wahl En wat bewys jy?
Like · Reply · 15 hrs

Marthinus Nel
Marthinus Nel Jy het klaarblyklik nog nie "Die Beiteltjie" gelees nie en "Op my ou ramkietjie" geluister nie, John Wahl...
Like · Reply · 15 hrs
Giel Visser
Giel Visser Watter verband sien jy tussen "Die beiteltjie" en "Op my ou ramkietjie"?
Like · Reply · 22 mins
Marthinus Nel
Marthinus Nel "Die Beiteltjie" is die één, ou-ou deuntjie waarheen ek altoos terugkeer "Op my ou ramkietjie"..., Giel Visser.
Unable to post comment. Try Again
Marthinus Nel
Write a reply...



John Wahl
John Wahl Weet jy, ek stel nie belang daarin nie. Ek het baie belangriker dinge wat my aandag verg.
Like · Reply · 15 hrs
Rikus Vogel
Rikus Vogel ^^ lol! alrighty then - poser alert. moving on
Unlike · Reply · 1 · 14 hrs
Henk Boshoff
Henk Boshoff Weet jy wat,ek het nee gestem,maar die tyd is verby om mense te kritiseer,ongeag wat hulle gestem het,dit bring ons nerens nie
Like · Reply · 1 · 14 hrs
Rikus Vogel
Rikus Vogel absoluut , ons is almal in dieselfe loopgraaf . op hierdie stadium figuurlik , binnekort letterlik.....
Like · Reply · 1 · 14 hrs
Henk Boshoff
Henk Boshoff Virseker ,ons moet nou saamstaan
Like · Reply · 14 hrs
Marthinus Nel
Marthinus Nel Jy's heeltemal rég, John Wahl.
Ek sien jy is ernstig besig om op jou FB-blad te verduidelik watter waarde julle ja-broers aan ons land toegevoeg het...
Marthinus Nel's photo.

Like · Reply · 14 hrs
Marthinus Nel
Marthinus Nel ...én ook dít nog:
Marthinus Nel's photo.

Like · Reply · 2 · 14 hrs
John Wahl
John Wahl Jaaaa ne.
Like · Reply · 14 hrs
Henk Boshoff
Henk Boshoff Dit is bietjie meer kompleks as dit,mense is belieg en bedrieg
Like · Reply · 14 hrs
John Wahl
John Wahl Dan is ek maar n ja broer, soos jy se, skuim. En rerig dit pla my nie. Ek het my kant gebring. Soms meer as nodig. Niks om oor skaam of jammergat te wees nie. En ek slaap lekker in die aand. Elke aand.
Like · Reply · 1 · 14 hrs
Henk Boshoff
Henk Boshoff John,ek kritiseer jou geensins nie,almal het die reg om te stem soos hy wil,feit is,ons moet nou saamstaan,ongeag die verlede,en jy is een van die mense wat veel meer as jou deel gedoen het in die SAW
Like · Reply · 1 · 14 hrs
Marthinus Nel
Marthinus Nel Beste Henk Boshoff

Ek het na my kommentaar op Danie Coetzee se bydrae verwys na aanleiding van al die huidige "versoeningsaksies en -praatjies."
Ek het my self afgevra of versoening tussen my en my broer (wat 'n ja-broer is) moontlik is en ek is bevrees ek kon nie die antwoord kry nie...

Ek weet nie waar die mense die treurige moed vandaan haal om te dink enige ander versoening is moontlik solank as wat ons as volk nie eers versoen is nie.

...en dan kom 'n ja-broer nog en vryf sout in die wonde.

Natuurlik is ons belieg en bedrieg; ek verwys daarna as BMWS - Bedrog, Misleiding, Wanvoorstelling & Swendelary, maar daar was oorgenoeg getuienis oor wát ons voorland is Noord van Suid-Afrika.
Like · Reply · 1 · 14 hrs
Henk Boshoff
Henk Boshoff Marthinus,ek stem 100 persent saam met jou oor die versoeningsgedeelte
Like · Reply · 14 hrs
Henk Boshoff
Henk Boshoff Maar ek ken ook vir John Wahl,hy was en is n yster
Like · Reply · 2 · 14 hrs
Namrehsis Selpud
Namrehsis Selpud Ek het "Ja" gestem en sal weer Ek het gesien,teveel gesien hoe n vernietigde land lyk Was die kritici in die stede van Angola? Of die kerke se grafte gesien? Ons land kon ook so lyk En nou,20 jaar later bly ons in goeie huise met nuwe motors en sit voor jou flatscreen en kritiseer die "Ja" stem Ek sal weer
Like · Reply · 2 · 13 hrs
Namrehsis Selpud
Namrehsis Selpud Marthinus,om te stel dat ek skuim is,is beledigend en ongeag die feit dat ek apolities is stel jy jouself buite debatpotensiaal Dink jou dink maar moet my nie beledig/my reg ontse tot n opinie nie Sterkte
Like · Reply · 4 · 13 hrs
Gerhard Swanepoel
Gerhard Swanepoel Vergifnis kom by erkenning! Erken ek het n fout gemaak, ons landbloei, hy is leeg gesuig,net wanorde, ons land val uitmekaar dan is nog mense wat dink hulle bly in die land Kaanan. Voor jy jou oe uitvee ry jy ook nie meer n blink motor nie ,of bly jy ook nie in jou banggat park meenthuis nie . Nee my volksgenote die skrif is aan die muur! En enige ware volksgenoot wat deel is van die Boere Afrikaner wat hom self as deel van die Geloftevolk van Bloedrivier sien, nog wil se dat FW ons as volk nie uitverkoop het nie, moet die skille van sy oe afhaal. Kom ons gee die ja stemmers die voordeel van die twyfel, dat FW moet onderhandelings tafel toe moes gaan. Dink u my volksgenoot, met al die mag wat hy tot sy beskikking gehad het, het hy of kon hy nie iets met meer sekurieteit vir sy volk onderhandel het nie. Nee hy het sy volk verkoop vir die deel van die Nobelpryse met n terroris, dit is die feit van die dag. Nou moet ons as ou makkers mekaar in broederlike liefde hanteer, die wat ja gestem het moet nie te groot wees om te erken jy het tergoede trou JA gestem nie, en jy is mislei nie. En die nee stemmers kom ons vat hande met ons mede misleide makkers, jammer kom nie maklik oor die lippe nie, en ons vereenig as oud makkers! Glo my ons gaan mekaar weer een van die dae nodig he! Ons kan begin by vergifnis met die wat naby ons is, en ons wat die Grensoorlog mee gemaak het , is broers op n besonder manier! Saam gaan en sal ons die laaste aanslag teen ons Boerevolk oorleef !
Like · Reply · 1 · 3 hrs
Namrehsis Selpud
Namrehsis Selpud 1899 ZAR parlement Voor die oorlog Genl de la Rey staan op en vra of die ZAR werklik Engeland kan aanvat Weet die Boere wat hulle doen? Word uitgekryt as lafaard! En uitgestem Toe die oorlog en ons maak naam Helde soos de Wet,de la Rey,Theron,Fourie en vele meer Trots As de le Rey voor die oorlog reg was,was daar nou meer as 10 miljoen meer blankes En die politiese situasie veel anders Trots en patriotisme is n moet-maar as dit vernietiging van ons Land insluit of selfs net die potensiaal- sluit my uit Ek is nie n openbare "versoener" nie Ek sal nie apologie aanbied vir enigiets nie,nie deur godsdiens/politiek of enigiets anders nie Dinge loop nioe altyd reg in ons land nie maar is omkeerbaar Vernietiging is nie
Like · Reply · 2 · 2 hrs
Ro Timms
Ro Timms Daar is baie in wat jy sê wat reg is, maar dis nie ons geboortereg om net in te gee nie. Daar was baie dinge wat hulle verkeerd gedoen het.
Self my ouma en hasr familie was in Konsentrasie kampe
Like · Reply · 1 hr
Namrehsis Selpud
Namrehsis Selpud Jou stelling is 100% Mens moet net verseker dat jy weet waarna jou optrede lei,en wat die resultate gaan wees Wie het die song "The Boxer" gesing- baklei tot vernietiging maak nooit sin nie
Like · Reply · 1 hr
Marthinus Nel
Write a reply...

Marthinus Nel
Marthinus Nel Namrehsis Selpud

Ek gebruik nie graag Amerikaners as verwysings nie - veral nie die Rockefeller-Roosevelt soort nie - maar aangesien hierdie uitspraak jóú toestand só goed weerspieël, oortree ek maar 'n bietjie:
https://www.youtube.com/watch?v=6EuAZsz_z_U

AL die getuienis het destyds die ondersteuning van die NEE-stem onderskryf, soos bevestig deur die geskiedenis van die afgelope paar dekades, terwyl AL waarmee julle ja-broers vorendag kon kom die angs was wat julle eie hersenskimvrees in julle koppe opgewek het en wat julle op die beeldskerm van die nasionale gemoed geprojekteer het... saam met daardie ander tipiese dooddoener wat julle tot vervelens toe oprakel, te wete: "Ons kón nie so voortgaan nie..."

Wanneer ek die volgende beelde sien, kan ek maar net wonder hóé psigo/sosiopaties (
https://en.wikipedia.org/wiki/Psychopathy) 'n mens moet wees om te skryf:

" En nou,20 jaar later bly ons in goeie huise met nuwe motors en sit voor jou flatscreen en kritiseer die "Ja" stem Ek sal weer...":

https://www.youtube.com/watch?v=Yvv7sNPx5Ts
Like · Reply · 59 mins
Henk Boshoff
Henk Boshoff Mense al wat ek se ,wat verby is,is verby,hoe ons gaan saamstaan in die toekoms gaan die bepalende faktor wees
Like · Reply · 54 mins
Marthinus Nel
Marthinus Nel Henk Boshoff

Hoe wil jy saamstaan sonder INTRA-AFRIKANER versoening?
Like · Reply · 53 mins
Namrehsis Selpud
Namrehsis Selpud Marthinus,psigo of sosiopaties is irrelevant Die beste vir ons land en sy mense onder spesifieke omstandighede is al volgbare doel Maar soos jy tereg op jou fb-blad opmerk "staan vir waaraan jy glo" Jy glo in n ander oplossing as ek- dit is jou reg NS- Intra-Afrikaner versoening beteken vir jou?
Like · Reply · 
Onderkant formulier



Beste Giel Visser
Ek het jou vraag soos volg beantwoord...
"Giel Visser Watter verband sien jy tussen "Die beiteltjie" en "Op my ou ramkietjie"?...
See More
Like
Comment
Comments
Giel Visser Wil jy nie asseblief weer skryf nie.ek het nou die draad van die besigheid verloor.
LikeReply2 hrs


Marthinus Nel Beste Giel Visser

"Hulle" sê die swaap Einstein het gesê...

"Insanity: doing the same thing over and over again and expecting different results."

Wie is ék nou om daarvan te verskil - só, ek herhaal liewer nie híér wat ek vroeër gesê het nie, maar het my goeie kameraad versoek om, uitsluitlik vir jóú onthalwe en niemand anders nie, daardie dele van die plasing wat ek kon red, op sy boernaal (sametrekking van webjoernaal) te plaas, wat jy hier kan kry:

http://mierleeu.blogspot.be/.../sensuur-op-grensoorlog...
LikeReplyJust now